Ni­ge­rië kla oor son­krag

Beeld - - Sake -

La­gos. – Die Ni­ge­rie­se mi­nis­ter van krag, wer­ke en be­hui­sing, Ba­ba­tun­de Fas­ho­la, het lui­dens be­rig­te ge­sê die Ni­ge­rie­se re­ge­ring kan nie e­lek­tri­si­teit be­kos­tig wat uit son­krag ge­pro­du­seer word nie.

Fas­ho­la het ge­sê dit sal die Ni­ge­rie­se re­ge­ring so­wat $150 mil­joen per maand kos aan sub­si­dies om e­lek­tri­si­teit van son­krag­pro­jek­te aan te koop.

Teen van­dag se mark­pry­se in Ni­ge­rië is son­krag ’n bie­tjie duur­der as e­lek­tri­si­teit uit aard­gas, het Fas­ho­la ge­sê.

So­wat 14 son­krag­ont­wik­ke­laars wil son­krag­aan­leg­te bou en die e­lek­tri­si­teit aan die Ni­ge­rie­se krag­net­werk ver­koop, maar Fas­ho­la het ge­sê die re­ge­ring kan dit nie be­kos­tig nie. Hy meen die ont­wik­ke­laars moet eer­der groot­maat-krag­ver­brui­kers na­der en die krag reg­streeks aan hul­le ver­koop teen pry­se wat hul pro­jek­te le­wens­vat­baar sal maak.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.