Jong T­ha­kur (41) Indië se nu­we krie­ket­baas

Beeld - - Sport -

Nieu­Del­hi. – Die Indiese K­rie­ket­raad (BCCI) het gis­ter krie­ket­ge­skie­de­nis ge­maak toe hy die 41­ja­ri­ge A­nurag T­ha­kur as sy jong­ste pre­si­dent ooit ver­kies is.

T­ha­kur het ge­sê sy groot doel as hoof van die BCCI is om die Indiese span weer die bes­te in k­rie­ket se drie weer­ga­wes (toet­se, een­dag en T20) te maak.

“Ons is tans t­wee­de in toets­krie­ket en die T20­for­maat. In een­dag­krie­ket is ons vier­de en ons vrou­e­span is ook vier­de.

“Ons gaan al­les moont­lik doen om Indië die voor­ste span in el­ke weer­ga­we van die spel te maak.”

T­ha­kur het ook ge­sê ’n kort­lys van kan­di­da­te vir die pos as af­rig­ter sal op 10 Ju­nie be­kend ge­maak word.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.