‘MON­STER’ SE KIN­DERS HET ... ‘Hei­li­ge vrees’

Beeld - - Front Page - Die pa in die be­skul­dig­de­bank.

wys het toe sy jon­ger as 18 was; en dat hul­le die dwelms Cat en tik ge­bruik en daar­in han­del ge­dryf het. die lap­pe ge­kom toe die seun wat nou 13 is glo op 19 Mei 2014 na die bu­re ge­vlug het.

Die staat be­weer in die klag- staat die pa en ma “het hom met ge­weld daar gaan haal”. Daar­na het die pa die seun wreed aan­ge­rand deur hom met Die ma het niks ge­doen om die aan­ran­ding te keer nie, word be­weer. Die bu­re het die voor­val by die po­li­sie aan­ge­meld.

Die po­li­sie het toe por­no­gra­fie­se DVD’s, ses een­he­de van die skok­vuur­werk, boeie en gas­pis­to­le in die huis ge­kry, word be­weer.

Die an­der vier kin­ders is uit die huis ver­wy­der.

Die seun wat ge­vlug het, is op 23 Mei 2014 in ’n Vry­staat­se dorp ge­vind waar sy ou­ers hom by ’n fa­mi­lie­lid gaan ver­steek het, sê die staat.

Die staat be­weer die ou­ers het die kin­ders oor ’n tyd­perk met die oop hand, vuis­te en voor­wer­pe mis­han­del.

Die kin­ders “is ver­skeie ke­re vas­ge­boei, ge­brand, ge­skok, ge­stamp, ge­gooi, laat val, met pe­per­sproei ge­spuit en met pro­jek­tie­le van­uit gas­pis­to­le ge­skiet”, voer die staat aan.

Die oud­ste kind is glo ge­dwing om die dwelms Cat en tik te ge­bruik, dit te help ver­pak en han­del daar­in te dryf.

Die kin­ders het glo nie me­die­se sorg ont­vang nie.

Die huis “was vuil en ver­niel met knaag­die­re soos rot­te en mui­se wat sig­baar was. Goe­de­re en kle­re het o­ral rond­ge­lê,” lui die klag­staat.

“Die kin­ders het nie be­hoor­li­ke voed­sel ont­vang nie en die jon­ger kin­ders was on­der­voed. Van die kin­ders se tan­de was ver­rot.”

Die oud­ste twee het ja­re lank nie skool by­ge­woon nie, word be­weer.

Adv. Jen­ni­fer Cron­jé, aan­kla­er, het in die hof ge­sê die twee kin­ders gaan oor sen­si­tie­we as­pek­te ge­tuig.

Cron­jé het hul vrees vir hul ou­ers as hei­lig en ab­so­luut be­stem­pel.

)

Fo­to’s: THEANA BREUGEM

Die “mon­ster van S­prings” lees in die be­skul­dig­de­bank uit Spreu­ke in die By­bel.

Die ma in die be­skul­dig­de­bank.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.