M’lan­ga ‘voos ge­myn’

Beeld - - Front Page -

Voed­sel­se­ker­heid word in die ge­drang gebring om­dat li­sen­sies vir steen­kool­myn­bou “links en regs” in M­pu­ma­lan­ga uit­ge­deel word.

So lui ’n ver­doe­men­de ver­slag wat gis­ter deur die Sen­trum vir Om­ge­wings­reg uit­ge­reik is ná vyf jaar se na­vor­sings­werk.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.