Rob­bie Kru­se sluit by 5FM aan

Beeld - - Nuus -

Rob­bie Kru­se ver­ruil Ja­ca­ran­da FM ein­de van­dees­maand vir 5FM.

Kru­se het Vry­dag vir die laas­te keer ag­ter die mi­kro­foon in Ja­ca­ran­da FM se og­gend­pro­gram The Com­pli­men­ta­ry Bre­ak­fast in­ge­skuif.

Hy het in ’n ver­kla­ring ge­sê hy is van Ju­nie deel van The Ro­ger Goode S­how se mid­dag­span. Hy sal, soos op Ja­ca­ran­da FM, die spor­taan­bie­der wees.

“5FM is ’n a­we­so­me sta­sie. Ek kan nie aan ’n op­win­den­der vol­gen­de stap dink nie.”

Hy gaan sy kol­le­gas by Ja­ca­ran­da FM mis, maar sien uit na die toe­koms.

Kru­se sal steeds ’n aan­bie­der in kykNET se joer­naal­pro­gram Bra­vo! wees.

Jus­ti­ne Cul­li­nan, sta­sie­be­stuur­der van 5FM, sê hul­le is op­ge­won­de om Kru­se by die span te ver­wel­kom.

Sy meen hy sal goed by The Ro­ger Goode S­how se “sir­kus” in­pas.

Fo­to: WIL­LEM BO­THA

Rob­bie Kru­se

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.