‘Koue Oor­log­bas­ti­on uit die weg ge­ruim’

Beeld - - Nuus -

Die berg E­ve­rest soos dit lyk op pad na Ka­la­patt­har in Ne­pal. Drie klim­mers is die na­week op die berg dood en twee word ver­mis. Dié fo­to is in No­vem­ber ver­le­de jaar ge­neem. Ha­noi. – Pres. Ba­rack O­ba­ma van die VSA het ’n de­ka­des oue ver­bod op wa­pen­han­del op sy eer­ste be­soek aan Vi­ët­nam op­ge­hef.

Hy het ge­sê die doel is om die be­trek­kin­ge met die VSA se voor­ma­li­ge oor­logs­vy­and te nor­ma­li­seer en een van die laas­te bas­ti­ons van die Koue Oor­log uit die weg te ruim.

“In dié sta­di­um het die twee kan­te ’n vlak van ver­troue en sa­me­wer­king ont­wik­kel.” Hy ver­wag voort­aan gro­ter sa­me­wer­king tus­sen die twee lan­de se weer­mag­te.

Die op­hef­fing van die wa­pen­ver­bod is ’n be­lang­ri­ke oor­win­ning vir Vi­ët­nam, wat on­der druk kom van C­hi­na, wat al hoe ag­gres­sie­wer word.

Pres. Tran Dai Qoe­ang het O­ba­ma be­dank.

Die VSA het die ver­bod in 2014 ver­slap, maar Vi­ët­nam het aan­ge­dring op ’n al­ge­he­le op­hef­fing.

Fo­to: AP

Fo­to: AP

Pres. Ba­rack O­ba­ma

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.