Na­ge­vol­ge

Beeld - - Sake - Die na­ge­vol­ge van rom­mel­sta­tus Bron: S­tan­dard Bank

1. E­ko­no­mie gaan in re­ses­sie vir min­stens ’n jaar. 2. Die be­gro­tings­te­kort ver­be­ter kort ná die aan­kon­di­ging, maar ver­swak dan ti­pies weer op lang ter­myn. 3. Soe­we­rei­ne kre­diet be­reik ’n hoog­te­punt, maar her­stel oor tyd. 4. Die wis­sel­koers sta­bi­li­seer. 5. Weens ’n meer sta­bie­le wis­sel­koers neem in­fla­sie af. )

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.