Sib­be

Beeld - - Nuus -

Dog deur Jus­tin Bergh is een van die kuns­wer­ke in die uit­stal­ling Si­blings, wat tot 2 Ju­nie in die T­rent­ga­le­ry in P­re­to­ria duur. Die uit­stal­ling be­staan uit wer­ke deur Bergh en Jes­si­ca­May Bergh. Die ga­le­ry­ure is Maan­dae tot Vry­dae van 09:00 tot 16:30 en Sa­ter­dae van 09:00 tot 12:30. Ska­kel 012 460 5497 of stuur e­pos na t­rent.art@ gmail.com vir nog in­lig­ting.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.