Wat sê jy? Stuur ’n SMS na 45571

Beeld - - Middelblad -

Die “skuld af­skryf as jy jou werk ver­loor” klink as­of dit in die­self­de klas­ka­mer uit­ge­dink is waar ver­kon­dig word dat die Ne­der­lan­ders 2 000 jaar ge­le­de in die Kaap op­ge­daag het. Lek­ker ma­nier om van skuld ont­slae te raak! – F­lip Dit het tyd ge­word dat re­ge­rings­be­sluit­ne­mers per­soon­lik ver­ant­woor­de­lik ge­hou word vir die kos­te van mis­luk­te hof­sa­ke. Dit sal keer dat hul­le be­las­ting­geld bly mors. – Ri­aan Louw, P­re­to­ria Ons reg­stel­sel sal een­vou­dig al­le pri­o­ri­teit en spoed aan Zu­ma se saak moet gee om die land te red. – Ge­or­gie Par­le­men­tê­re dood­loop­straat is ak­ku­raat en net­jies ver­dui­de­lik. Re­dak­teur se voor­ge­stel­de op­los­sing dat die re­ge­ren­de par­ty die cha­os moet ont­lont deur Zu­ma te ver­wy­der is on­re­a­lis­ties. Die staat is teg­nies reeds ge­kaap. Cha­os is on­af­wend­baar. Wan­neer al­les bin­ne­kort in wan­or­de ont­plof, moet ons aan­dring op ’n t­wee­de Ko­de­sa. – Le­ser Ons moet op­hou om kin­ders te leer dat die ge­skie­de­nis net oor po­li­tiek ge­gaan het. Dit het net soos van­dag oor mag en geld ge­gaan. – Le­ser

Die pre­si­dent en Ma­le­ma wil grond­her­vor­ming ge­bruik om hul ver­kie­sings­veld­tog te be­vor­der, maar hul­le gaan die land duur te staan kom. – Jo­han, Pta Mi­nis­ter N­qa­ku­la, hoe­kom bring jy net een mis­han­del­de na SA? Daar is mil­joe­ne in A­fri­ka! – Le­on V Fran­cois de Wet, van wan­neer af is dit ’n skan­de om in die laas­te mi­nuut te ver­loor? – Jan Brand, Brak­pan Waar is die le­ser wat ver­le­de week ge­skryf het dat die S­tor­mers net moet op­daag om die Bul­le te wen? Toe nie so mak­lik nie. – Blou Bul­on­der­steu­ner Al­lis­ter, kies as­se­blief uit jong klomp be­lo­wen­de rug­by­spe­lers en wen die Wê­reld­be­ker oor drie jaar! Ons het die ta­lent! – Jo­han, M­bom­be­la Rug­by­kom­men­ta­tors dryf my uit die spel uit. Hul­le het niks nuuts om te sê nie. – Jo­han, Car­le­ton­vil­le Jan­tjies is g’n die bes­te los­ska­kel vir die S­pring­bok­ke nie. Pat Lam­bie is kop en skou­ers be­ter. – Gert Die B­lits­bok­ke het hul ag­ter­en­te ge­sien om­dat hul­le ar­ro­gant en wind­gat is, om­dat hul­le on­ge­dis­si­pli­neerd is, om­dat hul­le nie be­hoor­lik wil

tackle nie en om­dat hul­le dink spoed sal op­maak vir al hul an­der te­kort­ko­min­ge. Ek’s be­hoor­lik de moer in! – Mel Ek glo die be­skry­wing cho­kers sal goed van toe­pas­sing wees op die G­lipsbok­ke se ver­to­ning met die 7’s teen S­kot­land. – F­reek Die B­lits­bok­ke cho­ke nou al am­per so goed soos die Vro­te­as! – Wur­gie Ek won­der op wie was Neil Po­well se geld? – W. Re­nos­ter V Neil Po­well, jy het met jou waan­sin­ni­ge span­keu­ses vir ons die fi­naal ver­loor! – Tiny 10 uit 10 aan die B­lits­bok­ke. Ont­hou om vir Rio ook aan jul sang te oe­fen. – Le­ser B­lits­bok­ke: Kok en K­wag­ga ’n moet vir O­lim­pie­se S­pe­le. – HC Deon Maas oor Eu­ge­ne de Kock (20 Mei) slaan die spy­ker 100% op sy kop, maar dan noem ons ons­self Chris­te­ne! – Le­ser Blou­wil­lem het my dag ge­maak met sy vlieg­tuig­kos! Ek het my ge­lag dat ek pyn. Ek sien nou kans vir e­ni­ge el­len­de, uit e­ni­ge oord! Doe’ so voort! – Bok­kie Het ge­weet I­dols en pro­gram­me soos The Voi­ce is net ’n groot klug­ en ver­neuk­spul. DStv se pro­gram­me word al hoe swak­ker vir baie geld. – Lou­i­se Ek mis S­te­phan Jou­bert se Goeie Nuus op Sa­ter­dae en Maan­dae. – Li­z­wa Ai, Piet Ma­ti­pa, jy speel so mooi met woor­de, hou so aan! Jy het ’n won­der­li­ke God­ge­ge­we ta­lent! Ver­troe­tel dit so­dat dit kan voort­leef in ons A­fri­kaan­se taal! Sterk­te. – Pe­tro Ey­se­le

My boer­boel, Boef, het my Sa­ter­dag na­dat hy Beeld klaar ge­lees het, ge­vra om Tam­my te ska­kel. Hy wil weet waar sy ne­ge broers en sus­ters is en of hul­le so lek­ker bly soos hy. – Jas­per Beeld, dit is nie slim of ou­lik om woor­de soos tough, ner­vous en c­lo­se te ge­bruik nie (C­har­lea Sie­ber­ha­gen se ar­ti­kel oor Bob­by van Jaars­veld). Jul­le min­ag my en my taal en laat my won­der of ek nog die koe­rant moet lees. – C. v. Wyk Is Bob­by van Jaars­veld nie tot be­ter A­fri­kaans in staat nie? – Le­ser Wil­helm Jor­daan, 18 de­ser: Lek­ker, ver­staan­ba­re Kaal­kop(!) die­waar­heid­lees­stof! Doe’ zo voort. – Peet Wol­de­ken, P­re­to­ria Ek wil net vir Jo­hann Maar­man sê dit is ook angs­wek­kend om te sien hoe boe­re op pla­se ge­mar­tel en ver­moor word. – Le­ser P­re­to­ria FM se mu­siek Son­dae is won­der­lik. – El­sie Si­no­niem, hoe weet jy jy raak oud? Wan­neer jy kla oor vroue wat lyf wys in hul on­der­kle­re! Min­ki, jy lyk prag­tig. – Ly­all

F­red­dy, wat­se soort mens is jy?! Ek is se­ker die mees­te le­sers het die fo­to’s van die re­nos­ter­kal­fie wat uit die dam ge­red is met groot deer­nis ge­niet. Dan­kie, Beeld! – Le­o­ne

Bob­by van Jaars­veld

Pat Lam­bie

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.