Uit die Woord

Beeld - - Middelblad -

Daar is men­se by wie daar soos op klip­ban­ke ge­saai word: so­dra hul­le die woord hoor, neem hul­le dit met blyd­skap aan. Hul­le laat dit eg­ter nie in hul­le wor­tel skiet nie en hou nie lank uit nie. As hul­le daar­na ter wil­le van die woord ver­druk of ver­volg word, word hul­le gou af­val­lig. Daar is men­se by wie daar soos tus­sen die on­kruid ge­saai word. Dit is hul­le wat die woord hoor, maar die sor­ge van die le­we en die ver­lei­ding van ryk­dom en die be­geer­tes na al­ler­han­de an­der din­ge kom op en ver­stik die woord, en dit bly son­der vrug. – Mark. 4:16-19

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.