Sa­fa wens Ba­ro­ka ge­luk met PSL­be­vor­de­ring

24 uur

Beeld - - Sport - – S­port­re­dak­sie

Jo­han­nes­burg. – Die Suid­A­fri­kaan­se Sok­ker­ver­e­ni­ging (Sa­fa) het Ba­ro­ka ge­luk ge­wens met sy be­vor­de­ring tot die plaas­li­ke P­re­mier­liga.

Dié span van Lim­po­po het dié deur­braak ge­maak na­dat hy Son­dag met 1­1 teen Mi­la­no ge­lyk­op ge­speel het om se­ker te maak hy ver­o­wer die eer­ste­li­ga­kroon.

Ba­ro­ka en Polokwane Ci­ty sal Lim­po­po in die PSL ver­teen­woor­dig.

“Dit is ’n fan­tas­tie­se pres­ta­sie vir Ba­ro­ka.

“Die pad wat die klub moes stap om in die PSL te speel, is ’n spro­kies­ver­haal. Dit verg har­de werk, toe­wy­ding en die wil om te pres­teer,” het Dan­ny Jor­daan, Sa­fa se pre­si­dent, ge­sê.

Hy voor­spel Ba­ro­ka sal ’n aan­wins wees vir die P­re­mier­liga.

“Ons wil Ba­ro­ka sterk­te toe­wens. Sok­ker­lui gaan die wy­se ge­niet waar­op Ba­ro­ka speel.”

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.