Oud­S­tor­mer Ar­mand in Saxons se toer­groep

Beeld - - Sport - – O­wen Kock

Bloem­fon­tein. – ’n Voor­ma­li­ge los­voor­spe­ler van die S­tor­mers en die I­keys, Don Ar­mand, is een van die 27 spe­lers in die Saxons­groep, En­ge­land se naas­bes­tes, wat twee wed­stry­de teen Suid­A­fri­ka A speel. Dié wed­stry­de word op 10 en 17 Ju­nie in Bloem­fon­tein en Ge­or­ge ge­speel. Ar­mand het in 2012 en 2013 16 Su­per­rug­by­wed­stry­de vir die S­tor­mers ge­speel. Se­we van sy span­maats het al toets­rug­by vir En­ge­land ge­speel. Die stut Kie­ran Brook­es, slot Da­ve Att­wood, flank Matt K­ve­sic, los­ska­kel Dan­ny Ci­pri­a­ni, sen­ter Lut­her Bur­rell en vleu­els Chris­ti­an Wa­de en Se­mesa Ro­ko­du­gu­ni het al vir die Ro­se uit­ge­draf. Ali Hep­her is die af­rig­ter, met Alan Dic­kens en An­dy Tit­ter­rell sy hulp­af­rig­ters.

Don Ar­mand

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.