El­ton lank uit

Lam­bie is da­rem weer reg

Beeld - - Front Page - Chris­to Bu­ch­ner

Jo­han­nes­burg. – Die Leeus en die S­pring­bok­ke het ’n bit­ter pil om te sluk: El­ton Jan­tjies se ge­breek­te reg­ter­mid­del­vin­ger moet ge­o­pe­reer word.

Dit be­te­ken hy sal on­ge­veer ’n maand lank bui­te ak­sie wees en min­stens die eer­ste deel van die toets­reeks teen Ier­land mis­loop.

Die Leeus sal ook ’n nu­we los­ska­kel vir Sa­ter­dag se sleu­tel­wed­stryd teen die Bul­le op Lof­tus Vers­feld moet kies. Dit is nie al nie. Die heel­ag­ter Ja­co van der Walt, wat die laas­te paar we­ke tot sy reg be­gin kom het in die laas­te ves­ting, het sy knie­li­ga­men­te so­da­nig be­seer dat hy ses we­ke tot twee maan­de lank aan die kant­lyn sal deur­bring.

Die los­kop­stut Cor­né Fou­rie het ’n rib­be­se­ring op­ge­doen teen die Ja­gua­res en sal eers la­ter in die week sy fiks­heid moet be­wys voor­dat hy die Bul­le kan pak.

Jan­tjies se o­pe­ra­sie krap die kaar­te deur­me­kaar vir Al­lis­ter Coet­zee, S­pring­bok-af­rig­ter, so­wel as die Leeus se Jo­han Ac­ker­mann.

Ge­luk­kig vir Coet­zee is Pa­trick Lam­bie da­rem weer pu­re perd en sal hy nou ge­wis die eer­ste keu­se as los­ska­kel wees vir die toet­se teen die Ie­re.

Dit kan kop­krap verg om ’n ad­ju­dant vir Lam­bie te vind.

Wat die Leeus be­tref, sal Ac­ker­mann en sy af­rig­ting­span na Mar­nitz Bos­hoff kyk as los­ska­kel.

Hy het glo die af­ge­lo­pe Vry­dag­aand blink spel vir die Leeus XV teen die Haaie XV in K­waMas­hu ge­le­wer en ver­al in die t­wee­de helf­te, toe die Leeus be­heer ge­neem het, die sep­ter ge­swaai.

’n An­der moont­lik­heid is om Ross Cron­jé, wat ge­woon­lik skrum­ska­kel speel maar ook tuis is op los­ska­kel, in te span.

Dan is daar ook die veel­sy­di­ge Ash­lin Da­vids, wat heel­ag­ter vir die Leeus XV speel, maar vir wie die los­ska­kel-po­si­sie nie vreemd is nie.

Wat heel­ag­ter be­tref, kan die eer­tyd­se Lui­perd Syl­vi­an Ma­hu­za die eer­ste keer ’n Su­per-wed­stryd be­gin.

Hy het in die laas­te twee wed­stry­de as plaas­ver­van­ger diens ge­doen en hom goed van sy taak ge­kwyt.

Van der Walt is die t­wee­de Leeus-heel­ag­ter wat dié sei­soen ’n be­se­ring op­doen wat hom ge­rui­me tyd bui­te ak­sie sal laat.

An­dries Coet­zee het reeds die laas­te paar we­ke mis­ge­loop en sal eers ná die her­vat­ting ná die in­ter­na­si­o­na­le sei­soen be­skik­baar wees.

JW Bell is die an­der moont­lik­heid om as heel­ag­ter in te span, maar Ma­hu­za hoort die eer­ste keu­se te wees.

S­wys de Bruin, die Leeus se hulp­af­rig­ter, sê hul­le be­sef daar wag ’n reu­se­taak op hul­le Sa­ter­dag op Lof­tus, waar die Bul­le nog on­oor­won­ne dié sei­soen is.

“Om daar teen hul­le te speel sal baie moei­lik wees en ons sal ook nie kan speel soos wat tra­di­si­o­neel die ge­val teen die Bul­le is nie.

“Hier­die is ’n an­der Bul­le-span met veel meer vaar­dig­he­de en keu­ses tot hul be­skik­king wat hul speel­styl be­tref.

“Ons sal ook baie ak­ku­raat op die aan­val moet wees, want hul­le ver­de­dig baie goed.

“Die S­tor­mers het dit baie moei­lik ge­vind om deur te dring en dit het hul­le erg frus­treer,” sê De Bruin.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.