Var­dy ver­dien kans om te trou – Hodg­son

Beeld - - Sport - – bbc.com

Lon­den. – Die Lei­ces­ter Ci­ty­doel­skie­ter Ja­mie Var­dy sal nie Vry­dag in En­ge­land se vriend­skap­li­ke wed­stryd teen Aus­tra­lië speel nie so­dat hy sy “wit­te­brood” kan ge­niet. Var­dy staan mô­re voor die kan­sel. Hy het sy troue ver­le­de jaar uit­ge­stel na Ju­nie en toe be­sluit om vroeer te trou om in die Eu­ro 2016­toer­nooi be­skik­baar te wees.

Roy Hodg­son, En­ge­land se af­rig­ter, se Var­dy “ver­dien die kans om te trou”.

Var­dy het Son­dag die wen­doel aan­ge­te­ken in En­ge­land se se­ge van 2­1 oor Tur­kye.

“Die baas het my vry­ge­stel, maar ek gaan gou weer by die span aan­sluit. My wit­te­brood sal van kor­te duur wees.”

Hodg­son sê Var­dy se plek in die span word nie be­dreig nie en daar is bui­ten­dien an­der spe­lers vir wie hy ’n kans wil gee.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.