JZ­vroue se mo­tors kos jou R9 mil­joen

Beeld - - Front Page - Han­nes Kru­ger

Pres. Ja­cob Zu­ma het aan­soek om ver­lof tot ap­pèl ge­doen teen ’n hoog­ge­regs­hof­be­slis­sing dat dit “ir­ra­si­o­neel” was om die 783 aan­klag­te van ram­pok­ke­ry, kor­rup­sie en be­drog teen hom in 2009 te­rug te trek.

Die pre­si­den­sie het Maan­dag­aand in ’n ver­kla­ring na­mens Zu­ma ge­sê die hof het met sy be­slis­sing in ver­skeie op­sig­te ge­fou­teer.

Die hof was on­der meer ver­keerd om te be­vind Mo­ko­te­di Mps­he, voor­ma­li­ge hoof van die na­si­o­na­le ver­vol­gings­ge­sag (NVG), het im­pul­sief en ir­ra­si­o­neel op­ge­tree toe hy be­sluit het om die kor­rup­sie­saak teen hom te­rug te trek.

Die hof het ook ge­fou­teer deur te be­vind Mps­he was on­der ge­wel­di­ge druk en is nie ge­noeg tyd ge­gun om be­hoor­lik aan die saak aan­dag te gee nie.

Adv. S­haun A­bra­hams, hoof van die NVG, het vroe­ër Maan­dag aan­ge­kon­dig dat die NVG teen die uit­spraak in die so­ge­naam­de spi­oe­na­sie­ban­de-saak sal ap­pel­leer.

Die hoog­ge­regs­hof se be­slis­sing be­te­ken dat Zu­ma weer ’n be­skul­dig­de is en dat ’n hof­da­tum vir sy eer­ste ver­sky­ning op hom be­te­ken moet word.

Mo­ko­te­di Mps­he

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.