Mo­tor ver­from­mel, maar sy leef

Beeld - - Nuus -

’n Vrou het won­der­baar­lik aan die dood ont­kom toe ’n vrag­mo­tor die voor­kant van haar mo­tor by­na heel­te­mal ver­from­mel het.

Die vrag­mo­tor het eer­gis­ter­og­gend in Van­dyks­drift­weg in eMa­lahle­ni (Wit­bank) glo in haar mo­tor vas­ge­ry.

Lui­dens ’n ver­kla­ring deur ER24 het die vrou rond­ge­stap toe die pa­ra­me­di­ci daar op­daag. “Hul­le was ver­baas toe hul­le sien sy het niks oor­ge­kom nie.”

Die vrou het ge­wei­er om na ’n hos­pi­taal ge­bring te word en ge­sê sy sal ’n dok­ter be- soek, lui die ver­kla­ring.

Die vrag­mo­tor­be­stuur­der is ook on­ge­deerd.

“Die vrag­mo­tor het glo in die aan­ko­men­de ver­keer in­ge­swaai om nie ’n stil­staan­de mo­tor te tref nie.”

Die voor­val word deur plaas­li­ke o­wer­he­de on­der­soek.

Fo­to: ER24

Die ver­from­mel­de mo­tor­wrak on­der die vrag­mo­tor. ’n Vrou het won­der­baar­lik le­wend uit die mo­tor ge­kom ná ’n bot­sing in eMa­lahle­ni.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.