Ra­di­o­loop­baan wink dalk vir Lie­sl Lau­rie

Beeld - - Nuus - – C­har­lea Sie­ber­ha­gen

Wag ’n loop­baan ag­ter die mi­kro­foon op Lie­sl Lau­rie?

Mej. Suid-A­fri­ka 2015 on­der­gaan tans op­lei­ding as ra­di­o­aan­bie­der by Ja­ca­ran­da FM.

Vol­gens Jar­red Doy­le, Lau­rie se loop­baan­be­stuur­der, was Lau­rie juis op pad na die ra­di­o­sta­sie se kan­toor en a­tel­jees in Mid­rand toe sy so­wat twee we­ke ge­le­de in ’n mo­tor­on­ge­luk be­trok­ke was. Sy het nie erns­ti­ge be­se­rings op­ge­doen nie, maar was baie ge­skok.

Sy was van El­do­ra­do­park, in die sui­de van Jo­han­nes­burg, op pad na Mid­rand toe ’n voer­tuig haar Mer­ce­des-Benz van ag­ter ge­tref en ge­deel­te­lik on­der ’n vrag­mo­tor voor haar in­ge­stoot het.

Ke­vin Fi­ne, Ja­ca­ran­da FM se sta­sie­be­stuur­der, het be­ves­tig dat Lau­rie op­lei­ding kry, maar wou nie uit­wei oor die sta­sie se plan­ne met Lau­rie nie.

Lau­rie is na­we­ke ná mid­der­nag ’n aan­bie­der op Ja­ca­ran­da FM.

Lie­sl Lau­rie

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.