Man ná 10 jaar in die tronk kwyt­ge­skeld

Beeld - - Nuus - – News24

’n Man van Lim­po­po wat tot lewenslange tronkstraf ge­von­nis is weens moord, is ná tien jaar in die tronk kwyt­ge­skeld.

Die hoog­ge­regs­hof in Lim­po­po het Mar­cus Nn­da­te­ni Mu­lau­d­zi in 2006 aan moord en roof met ver­swa­ren­de om­stan­dig­he­de skul­dig be­vind.

Die ap­pèl­hof het Vry­dag be­slis dit moes nie ge­beur het nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.