Nek breek in vang­wa: Po­li­sie­lid vry

Beeld - - Wêreld­beeld -

Bal­ti­mo­re. – ’n Po­li­sie­lid is vry­ge­spreek op aan­klag van aan­ran­ding, wan­ge­drag en roe­ke­lo­se bloot­stel­ling aan ge­vaar weens die dood van ’n swart man wat in A­pril ver­le­de jaar in heg­te­nis ge­neem is.

F­red­die Gray is dood na­dat sy nek ag­ter­in ’n vang­wa ge­breek is. Hy was in hand- en voet­boeie, maar is nie met ’n vei­lig­heids­gor­del vas­ge­gord nie.

Sy dood het ge­lei tot be­to­gings en ei­se dat ge­reg­tig­heid ge­skied.

’n Reg­ter het Ed­ward Ne­ro eer­gis­ter in die hof vry­ge­spreek op die aan­klag­te.

Regs­ken­ners het ge­sê Ma­ri­lyn Mos­by, aan­kla­er, was oor­haas­tig en het nie se­ker ge­maak dat daar ge­noeg ge­tui­e­nis is voor­dat sy ses po­li­sie­le­de aan­ge­kla het nie.

Fo­to: REU­TERS

Ne­ro

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.