Stem vir jou guns­te­ling

Beeld - - Mei­-babas -

Hier is die Mei-ba­bas in Beeld se Ba­ba van die Jaar-kom­pe­ti­sie vir 2016.

) Stem vir jou guns­te­ling­ba­ba deur die ba­bakom­pe­ti­sie-skeur­stro­kie wat el­ke dag in die koe­rant ver­skyn in te vul, dit uit te knip en aan ons te pos so­dat dit ons voor die slui­tings­da­tum be­reik. Die slui­tings­da­tum vir stem­me is el­ke keer die laas­te Woens­dag van die vol­gen­de maand en die wen­ner sal die Maan­dag daar­na in Beeld en op die koe­rant se Fa­ce­book­blad aan­ge­kon­dig word.

El­ke oor­spronk­li­ke skeur­stro­kie tel as ’n stem. Fo­to­sta­te of af­skrif­te tel nie. Jy kan so­veel ke­re stem soos wat jy wil.

) As jy die pos­diens wil sy­stap, kan jy ook die stem­me voor die )

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.