Pen­guin Rand­om Hou­se ’n topuit­ge­wer

Beeld - - Mei­-babas -

Pen­guin Rand­om Hou­se is van­af 1 Ju­lie 2013 die eer­ste wa­re wê­reld­wye uit­ge­wer van han­dels­boe­ke.

Die uit­ge­wer het ont­staan deur ’n sa­me­smel­ting van twee van die ge­wild­ste na­me in die uit­ge­wers­be­dryf.

Skry­wers in die stal sluit 70 No­bel­prys­wen­ners in, as­ook hon­der­de van die wê­reld se ge­lief­ste en wyd­ste ge­pu­bli­seer­de skry­wers.

Plaas­lik be­vor­der Pen­guin Rand­om Hou­se A­fri­kaan­se en En­gel­se boe­ke, ge­steun deur S­truik se 51-ja­ri­ge er­fe­nis – S­truik Li­fe­sty­le, S­truik Na­tu­re, S­truik Tra­vel & He­ri­ta­ge, Fern­wood P­ress, as­ook Ze­bra P­ress (nie­fik­sie) en U­mu­zi (fik­sie).

) El­ke maand­wen­ner, as­ook Beeld se Ba­ba van die Jaar 2016, ont­vang ’n ge­skenk­pak ter waar­de van R500 van Pen­guin Rand­om Hou­se.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.