Al­les vir ba­ba on­der een dak

Al­les vir

Beeld - - Mei­-babas -

Met 27 win­kels land­wyd is Ba­by Ci­ty Suid-A­fri­ka se voor­ste spe­si­a­lis­win­kel vir ba­ba­be­no­digd­he­de. Wat in 1975 as ’n klein fa­mi­lie­on­der­ne­ming be­gin het, is nou ’n be­ken­de en ge­lief­de naam as dit kom by al­les wat jou ba­ba se hart ge­luk­kig sal maak.

Ba­by Ci­ty glo ou­er­skap moet een­vou­dig en lek­ker wees.

Die on­der­ne­ming glo en ver­trou ook on­voor­waar­de­lik in ge­hal­te en diens. Dit is ’n een­stop­win­kel met ’n groot ver­skei­den­heid be­ken­de han­dels­na­me teen bil­li­ke pry­se.

Die win­kels se uit­leg is ook só ont­werp om ’n ge­not­vol­le kooper­va­ring te waar­borg.

) El­ke maand­wen­ner ont­vang ’n koop­be­wys ter waar­de van R1 000 van Ba­by Ci­ty.

)

Om as borg by Beeld se Ba­ba van die Jaar 2016kom­pe­ti­sie be­trok­ke te raak, stuur as­se­blief e­pos na re­tha.fick@beeld.com.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.