Ek het nie as kind rassisme ge­ken

Beeld - - Kommentaar -

Kaal­voet­klong (am­per 72) skryf:

Ek sit op die kant­lyn en ver­stom my aan ’n woe­li­ge na­sie. Waar is oom Nel­son? Waar is die re­ën­boog­na­sie?

My ge­dag­tes gaan ver te­rug, ja so ver soos 1950. Ek was ’n sorg­lo­se kaal­voet­seun op ’n plaas met swart hak­ke waar bloed soms uit­ge­loop het. Swart seuns was my ma­ters. My pa het my een­dag voor die swart wer­kers laat staan en ge­sê: “Sien jul­le dié man­ne­tjie? As hy jul­le moei­lik­heid gee, kan jul­le hom foe­ter.”

Ek het nie ge­weet van ’n woord soos rassisme nie, ek het dit dalk nie ge­sien nie, want ons het pret ge­had en me­kaar ge­niet en ge­re­spek­teer.

Nel­son Man­de­la

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.