An­der me­ning

Beeld - - Kommentaar -

The S­tar on­der die op­skrif “So­lar su­per­po­wer”:

Ter­wyl die Suid-A­fri­kaan­se re­ge­ring mil­joe­ne ran­de wil be­stee aan nu­we kern­krag­sta­sies, het ’n Eu­ro­pe­se land ’n re­kord op­ge­stel in die op­wek­king van her­nu­ba­re e­ner­gie.

On­langs is 87% van Duits­land se e­lek­tri­si­teits­ver­bruik deur son­krag en wind­tur­bi­nes op­ge­wek. Toe­ge­gee, die pres­ta­sie is op ’n baie son­ni­ge dag be­haal, maar die ge­wo­ne ge­mid­del­de is nog­tans ’n aan­sien­li­ke 33%.

Duits­land sal voort­gaan om hoof­saak­lik op steen­kool­krag­sta­sies en kern­krag staat te maak, maar dit sal ge­lei­de­lik ver­vang word ter­wyl die land daar­na mik om teen 2050 vol­ko­me van her­nu­ba­re e­ner­gie af­hank­lik te wees.

Suid-A­fri­ka kan net ja­loers toe­kyk.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.