Wat sê jy? Stuur ’n SMS na 45571

Beeld - - Middelblad - – Le­ser – Hans Kir­sten – Ou­ma Lies – EC – Mid­del­bur­ger – Le­ser – Es, Jhb – Le­ser – Am­pie, Pta – Ron, Flo­ri­da – T­hi­nus – Hart­seer, Sa­sol­burg – Koos, Mid­del­burg – Le­ser Hlau­di Mot­soe­neng – Ver­non, Win­kle­spruit – San­dra – Sue – Le­ser – Voor­ry, Suid­Kaap – Jo

VDie mei­sie wat dood­ge­skok is by ’n bus­hal­te is ’n dui­de­li­ke be­wys dat on­be­kwa­me men­se by mu­ni­si­pa­li­tei­te aan­ge­stel word.

VMan van huis van gru­wels, hoe­kom lees jy nou uit By­bel? Is dit om sim­pa­tie te kry?

VBaie dan­kie aan Gool­am Bal­lim van S­tan­dard Bank vir die ak­ku­ra­te op­som­ming van Zu­ma en sy ka­bi­net.

VV’n Pre­si­dent kan nooit re­spek af­dwing nie, maar moet dit ver­dien. ’n Goue reël wê­reld­wyd!

VGee ’n Bell’s vir die 75­ja­ri­ge vrou wat ’n voor­ne­men­de in­bre­ker vrou­al­leen met ’n vuur­wa­pen ver­jaag het. Ons kort nog sul­ke dap­per ou men­se.

VAg vrek, C. van Wyk, hoe sou le­sers weet hoe Bob­by praat as die koe­rant hom nie so aan­haal nie?

VDit is nie slegs Bob­by van Jaars­veld wat dink dit is om En­gel­se woor­de in on­der­hou­de te ge­bruik nie! Die mees­te kuns­te­naars doen dit in on­der­hou­de – tot groot ir­ri­ta­sie.

VSMS’e kos R1,50 Bly S­tan­dard Bank het stand­punt in­ge­neem. Bob­by se A­fri­kaans laat my dink aan ou Mi­ke wat in Dur­ban ’n band vir sy mo­tor wou koop en toe vir sy maat vra: “Wat is ’n nou weer in En­gels?”

VAs jy wit is met ta­lent, is jy ’n be­voor­deel­de? Dis ras­sis­ties.

VBaie dan­kie, Na­ri­ke, vir die her­in­ne­rings­pad wat jy met ons ge­deel het (San­lam­ou­di­to­ri­um by die UJ). Ek her­leef die prag­ti­ge klan­ke van ’n vi­ool­uit­voe­ring in 1979.

VNa­ri­ke Lint­velt se skry­we oor haar pa se dood en die af­brand van “sy” ou­di­to­ri­um laat ’n mens met koue ril­lings. Is hier nog plek vir men­se wat nie bar­ba­re is nie?

VDie SAUK se baas, Mot­soe­neng, wat pas weer bloed­neus ge­kry het in die hof, is nou op pad na die kon­sti­tu­si­o­ne­le hof. Die SAUK be­taal hier­voor. As ge­wo­ne SAUK­werk­ne­mer wil ek ook erns­ti­ge grie­we in hof be­veg, maar kan dit nie be­kos­tig nie. Hoe on­reg­ver­dig.

VPe­tro Han­sen, om te ver­oor­deel is deel van die A­fri­ka­ner. Ons het ver­leer om te ver­ge­we.

VJoe, Pe­tro Han­sen, raak jy hier­die pa se hart aan. Ja, wie is ons om te ver­oor­deel en nie te ver­ge­we nie.

VBlou­wil­le­maan­dag, jy is so­waar los­han­de die bes­te vir on­se sie­le!

VSon­dag­aan­de het ek iets om na uit te sien – Maan­dag se Blaai on­mid­del­lik na Blou Wil­lem se ru­briek en sie­daar! Weg is al my

VE­rik Holm is heel­te­mal reg. Al­mal word met ’n son­di­ge na­tuur ge­bo­re, daar­om hoef jy nie ’n kind te leer hoe om stout te wees nie, maar wel hoe om soet te wees.

VWeet jul sport­re­dak­sie dat die Leeus die af­ge­lo­pe na­week ge­speel, ver ge­wen en die voor­ste SA span op die pun­te­lys is? Wat gaan daar by jul­le aan?

VWan­neer sal skeids­reg­ters Mar­cel van der Mer­we (Bul­le) straf vir on­wet­ti­ge skrum­me­ry? Dit ge­beur nou in el­ke wed­stryd dat hy bin­ne­toe in plaas van vo­ren­toe skrum. Ge­volg­lik val sy op­po­nent en word ge­straf. Hou dop!

VWat is die sto­rie met S­tor­mers se EFF­truie? Dis hoe­kom hul­le ver­loor het. Dit is nie eens na­by aan die S­tor­mers se ge­wo­ne truie nie.

VSo pas ver­neem Craig Jou­bert tree op in wed­stryd tus­sen Bul­le en Leeus Sa­ter­dag. Weg is Bul­le se kans vir ’n se­ge.

VEk dink ons Leeus sal be­ter vaar son­der Jan­tjies. Hy het hom die laas­te twee wed­stry­de uit die S­pring­bok­span ge­skop. Ek is jam­mer, as Bos­sie Sa­ter­dag teen die Bul­le speel, gaan ons ’n an­der Leeu­span sien. Sor­rie, Bul­le ...

VTo­ny, die Bos­oor­log was nie ver­niet nie! As Suid­wes in 1985 on­af­hank­lik ge­word het toe die Sow­jet­u­nie nog be­staan het, was Na­mi­bië van­dag nog ’n uit­ge­bran­de staat soos Mo­sam­biek. Die Pro Pa­tria­me­dal­je was ons er­ken­ning! Moe­nie jou siel­kun­di­ge broos­heid op die SAW of die NP bla­meer nie.

VNá Rob­bie Kru­se se neer­ha­len­de op­mer­king op Ja­ca­ran­da FM oor die in­wo­ners van Val­hal­la se be­swaar oor die mos­keebou­e­ry wil ek net sê jy sal nie ge­mis word nie.

VAs ek le­sers se SMS’e lees, is ek meer be­gaan oor my volk as ons re­ge­ring. So­wat van ’n ge­kerm oor sport, En­gel­se woor­de in die koe­rant, re­nos­ter­tjies se red­ding in die nuus ... en dan ge­reeld die on­ver­moë om be­rig­te kor­rek te in­ter­pre­teer. Ai!

VIs daar reg­tig men­se wat na S­joe! Ar­me men­se!

VOp wat­ter tyd­skrif se voor­blad is Min­ki in haar on­der­kle­re? Ek móét een kry!

VHet nog ie­mand ag­ter­ge­kom dat die Lot­to­kaart­jie­prys son­der ken­nis­ge­wing stil­le­tjies ver­hoog is? Die win­kel waar ek ’n kaart­jie ge­koop het, be­weer hul­le het geen ken­nis­ge­wing daar­oor ont­vang nie.

Vkyk?

R­ho­des Food se kon­fyt is lo­pe­rig en vrek dun. Daar is am­per geen vrug­te­stuk­kies te be­speur nie. Pa­te­ties.

Rob­bie Kru­se

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.