Uit die Woord

Beeld - - Middelblad -

Ver­trou vol­ko­me op die He­re en moe­nie op jou eie in­sig­te staat maak nie. Ken Hom in al­les wat jy doen en Hy sal jou die reg­te pad laat loop. – Spr. 3:5-6

Ons vra God dat Hy deur al die wys­heid en in­sig wat die Gees gee, jul­le sy wil dui­de­lik sal laat ken, so­dat jul­le tot eer van die He­re sal le­we deur net te doen wat Hy ver­lang. Mag jul­le vrug­te dra deur goeie wer­ke en toe­neem in die ken­nis van God. – Kol. 1:9-10

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.