Oud­Bul Hei­ni klaar met rug­by

Beeld - - Sport -

Jo­han­nes­burg. – Hei­ni A­dams, voor­ma­li­ge skrum­ska­kel van die Bul­le wat ook twee wed­stry­de vir die S­pring­bok­ke ge­speel het, gaan rug­by aan die ein­de van die sei­soen vaar­wel toe­roep.

A­dams (35) speel in Frank­ryk se Top14­li­ga vir die Bor­deaux­Bég­les.

Die span mik na sy eer­ste na­si­o­na­le ti­tel en is een punt weg van die ses­de en laas­te uit­speel­plek met twee li­ga­wed­stry­de wat oor­bly.

A­dams het in 2010 die Bul­le vir Bor­deaux ver­ruil en die span in sy eer­ste sei­soen daar ge­help om vir die eer­ste li­ga te kwa­li­fi­seer.

A­dams se kon­trak loop in Ju­nie ten ein­de waar­na hy by die klub se jeug­struk­tu­re be­trok­ke sal raak.

Hy sal ook Bor­deaux se skrum­ska­kels met hul vaar­dig­he­de by­staan.

A­dams het nooit in ’n toets vir die Bok­ke ge­speel nie, maar wel in 2009 in toer­wed­stry­de teen Lei­ces­ter en Sa­ra­cens in die Groen­enGoud uit­ge­draf. Hy was lid van die Bul­groe­pe wat in 2007 en 2009 Su­per­kam­pi­oe­ne was.

Hei­ni A­dams

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.