El­lie ont­trek

Beeld - - Sport - Der Walt – Sa­rel van

El­lie G­reen­wood, die S­kot­se Ka­na­dees wat twee jaar ge­le­de die af­de­ling vir vroue in die Com­ra­des ge­wen het, sal nie van­jaar deel­neem nie.

G­reen­wood het haar gis­ter weens ’n heup­be­se­ring ont­trek. Sy is reeds in die land en sou vir die Ned­bank­span ge­hard­loop het.

“Ek het tot so drie we­ke ge­le­de ’n per­fek­te voor­be­rei­ding ge­had en toe ’n pyn in my lin­ker­heup be­gin voel. In hier­die sta­di­um kan ek s­kaars 20 mi­nu­te hard­loop, en het geen an­der keu­se nie as om te ont­trek,” het die 37­ja­ri­ge G­reen­wood ge­sê.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.