SA moet hom skaam oor Kings – Ki­wi

Beeld - - Sport - S­tuff.co.nz Ca­ra­Lee Dorf­ling – S­port24, s­tuff.co.nz

Jo­han­nes­burg. – ’n Ge­wil­de Nieu­See­land­se ru­briek­skry­wer be­skryf die Kings, die Suid­A­fri­kaan­se Su­per­rug­by­span, as ’n grap. Vol­gens Marc Hin­ton, wat vir

skryf, moet Suid­A­fri­ka­ners hom skaam om ’n “span so swak soos die Kings” in die Su­per­rug­by­reeks toe te laat.

“Die Kings is ’n grap. Skaam jou, Suid­A­fri­ka, dat jy daar­op aan­ge­dring het dat dié swak span deel van hier­die kom­pe­ti­sie moet wees,” skryf hy.

“Die Kings. Nóg ’n week, nóg ’n groot ne­der­laag. Dit gaan my ver­stand te bo­we hoe­kom Suid­A­fri­ka­ners so hard ba­klei het om dié span in die Su­per­reeks in te sluit.” Die Kings het nog net een wed­stryd, tuis teen die Sun­wol­ves van Ja­pan, in van­jaar se reeks ge­wen. ) Die “ge­hei­me” borg wat die be­le­ër­de OP Rug­by­u­nie (OPRU) van fi­na­le on­der­gang deur ’n li­kwi­da­sie­be­vel gaan red, is In­te­gra­ted Sport, ’n sport­be­mar­kings­maat­skap­py wat in Lon­den, En­ge­land, ge­se­tel is. Dié in­lig­ting is Dins­dag be­kend ge­maak na­dat die OPRU as sy laas­te ver­weer teen ’n fi­na­le li­kwi­da­sie­be­vel ’n sa­ke­plan by die hoog­ge­regs­hof in Port E­li­za­beth in­ge­dien het. In­te­gra­ted Sport R20 sal mil­joen per jaar oor die vol­gen­de vyf jaar be­lê, be­rig uit Port E­li­za­beth.

Jur­gen Vis­ser, heel­ag­ter van die Kings, ty­dens die wed­stryd teen die Haaie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.