Wat maak jul­le met ons brug?

Beeld - - Tshwane­-Beeld -

Het e­nig­ie­mand ag­ter­ge­kom die 30 jaar oue Eras­mus­rand­voet­gan­ger­brug oor die N1 is nie meer daar nie? Die Suid­A­fri­kaan­se Na­si­o­na­le Pa­da­gent­skap (San­ral) het die brug tus­sen die R21­ en Ri­gel­laan­af­rit Sa­ter­dag­aand ge­sloop. Die N1 was van Sa­ter­dag­aand 23:00 tot Son­dag­og­gend 07:00 ge­sluit vir die slo­ping. Die brug is ver­le­de jaar ge­knak en het ge­kan­tel na­dat ’n vrag­mo­tor in een van die steun­pi­la­re vas­ge­ry het.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.