’n Toon­beeld van be­de­vaar­te

Beeld - - Tshwane­-Beeld -

E­ri­ca S­choe­man is ’n kuns­te­naar wie se kuns­wer­ke al­tyd ’n in­tel­lek­tu­e­le diep­te en ’n be­grip van die mens­li­ke om­stan­dig­heid weer­spie­ël son­der om hul vi­su­e­le tref­krag in te boet. Met haar uit­stal­ling wat tans by die Kuns­ver­e­ni­ging van P­re­to­ria se Mackie­straat­ga­le­ry ge­sien kan word, word ou land­kaar­te van Sui­der­A­fri­ka ge­bruik as toon­beel­de van be­de­vaar­te in die gang van ons le­we. Die uit­stal­ling duur tot 8 Ju­nie. Vir meer in­lig­ting ska­kel die ga­le­ry by 012 346 3100.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.