Deel jou wê­reld met al­mal in P­re­to­ria

Beeld - - Tshwane­-Beeld -

Ons is op soek na men­se wat wil hê die wê­reld moet weet wat in hul kon­trei aan die gang is. Le­sers van Tshwa­ne-Beeld lees graag oor in­te­res­san­te plaas­li­ke nuus, men­se se re­ak­sie op op­spraak­wek­ken­de ge­beu­re in hul buurt en die doen en la­te van die mu­ni­si­pa­li­teit. Hul­le lees ook graag oor pres­teer­ders, men­se wat iets uit- son­der­liks aan­ge­pak het, in­te­res­san­te die­re­sto­ries en vreem­de nu­we nei­gings. ’n Dui­de­li­ke fo­to sal jou be­rig nóg be­ter maak. Hoe ge­maak? Gaan “li­ke” Tshwa­ne-Beeld se Fa­ce­book­blad en stuur vir ons óf ’n di­rek­te bood­skap óf skryf op ons “muur”.

Kon­tak ons by 012 485 9143 of tbeeld@beeld.com.

Stuur dag­boek­in­skry­wings na tbeeld@beeld.com. Bel Syl­via van Zyl by 012 485 9143 vir nog in­lig­ting. 4 Ju­nie: Die Mam­poer­fees is ’n hoog­te­punt op die jaar­ka­len­der van die Wil­lem Prins­loo­land­bou­museum en die Kul­tuur­sto­ker­gil­de van Suid A­fri­ka. Hier­die fees­te­li­ke ge­leent­heid word al by­kans 30 jaar lank aan­ge­bied. Die mu­seum kan be­reik word van­af die P­re­to­ria/Wit­bank­snel­weg (N4), af­rit­nr. 27 na Ray­ton en Cul­li­nan, langs die ou Bronk­horst­spruit­pad (R104). Vir meer in­lig­ting bel die mu­seum by 012 736 2035/6.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.