Ja­guars, S­tings in half­eind

Beeld - - Tshwane­-Beeld -

Dis ’n her­ha­ling van ver­le­de jaar wan­neer die Noord-Gau­teng­se Ja­guars-net­bal­span Vry­dag die Sout­hern S­tings in die half­eind­ron­de van die Bru­tal Fruit-p­re­mier­liga pak.

Die wed­stryd vind om 18:00 in Dur­ban plaas (reg­streeks op Su­perS­port Se­lect).

An­ders as ver­le­de jaar se half­eind­stryd, wat die Ja­guars met 46-42 ge­wen het, be­skik die Gau­ten­gers nie hier­die keer weer oor die tuis­veld­voor­deel nie en sal die S­tings nog oor­loop van ver­troue na­dat hul­le die groep­wed­stryd vroe­ër in die reeks met 56-50 ge­wen het.

Vol­gens Lin­die Lom­bard, Ja­guars-hulp­doel, het haar span van­jaar ’n spe­ler met die X-fak­tor in Le­ni­ze Pot­gie­ter wat te­rug is na­dat sy in En­ge­land be­roeps­net­bal ge­speel het. “Ons het net ’n af­gooi of twee no­dig ge­had om me­kaar te vind, maar ons span se veel­sy­dig­heid en aan­pas­baar­heid het dit gou weer laat werk.”

Lom­bard sê hul­le sal die he­le 60 mi­nu­te die in­ten­si­teit moet be­hou en die kom­bi­na­sies laat jel om hul half­eind­stryd te wen.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.