Na­ka Bul­le wen 1ste ron­de

Beeld - - Tshwane­-Beeld - Mor­ris Gil­bert Uit­slae: Eer­ste span­ne: Twee­de span­ne: Der­de span­ne: o.21­span­ne: o.20­span­ne:

Die Lu­cas S­tra­chan-skild pryk die vol­gen­de 12 maan­de in die glas­kas van Na­ka Bul­le na­dat dié klub die af­ge­lo­pe Sa­ter­dag amp­te­lik as wen­ner van die eer­ste ron­de in die 2016-reeks om die Car­l­ton­be­ker be­ves­tig is.

Dit is die eer­ste keer se­dert 2005 dat Na­ka weer die Lu­cas S­tra­chan-skild ver­o­wer en ’n ge­pas­te ge­tuig­skrif vir die in­gry­pen­de ge­daan­te­ver­wis­se­ling wat in 2015 met die aan­stel­ling van on­der an­de­re Ma­ri­nus van der Watt as nu­we di­rek­teur van rug­by be­gin in­tree het.

Na­ka het sy be­pa­lings reeds op 14 Mei af­ge­han­del, maar moes nog angs­tig wag op die uit­slag van die wed­stryd tus­sen Cen­tu­ri­on en die Dra­gons. Cen­tu­ri­on was met 42-31 baas en het die eer- ste ron­de, soos Na­ka, op 19 pun­te af­ge­sluit. Na­ka se be­ter pun­te­ver­skil het eg­ter die deur­slag ge­gee om twee­de ná Rus­ten­burg-Im­pa­la te ein­dig. Im­pa­la, wat as Lui­perds-klub nóg die Lu­cas S­tra­chan-skild nóg die Car­l­ton­be­ker kan ver­o­wer, het in die eer­ste ron­de net teen Na­ka ver­loor en met 25 liga­pun­te ge­ëin­dig.

Im­pa­la, Na­ka en Cen­tu­ri­on sal die twee­de ron­de met baie self­ver­troue en mo­men­tum aan­durf en die pas wil bly aan­gee in hul wed­stry­de teen on­der­skei­de­lik UP-Tuks, Har­le­quins en Po­li­sie.

Na­ka en Quins pak me­kaar reeds mô­re­aand in Groen­kloof. Quins het on­danks hul ver­ras­sen­de oor­win­ning teen Cen­tu­ri­on en na­el­skraap­se ne­der­laag teen Bob­bies nie twee goeie na­we­ke ag­ter die blad nie. Op 14 Mei het Quins teen Im­pa­la ver­loor (54-22) en die af­ge­lo­pe Sa­ter­dag was hul­le aan die ont­vang­kant van UPTuks, wat ne­ge drieë in hul se­ge met 66-3 ge­druk het.

In die eer­ste ron­de het Na­ka ’n groot oor­win­ning teen Quins be­haal, maar die tuis­span sal al­les in die stryd werp om dié keer be­ter re­ken­skap van hom­self te gee. Daar was die af­ge­lo­pe Sa­ter­dag min twy­fel in die Quins-kamp dat hy net op sy flou­e­ri­ge ver­to­ning teen UP-Tuks kan en sal ver­be­ter.

Cen­tu­ri­on speel Sa­ter­dag tuis teen Po­li­sie, met wie hy die lou­e­re in die eer­ste ron­de ge­deel het. ’n Ge­lyk­op stryd kan weer in die voor­uit­sig ge­stel word met dié ver­skil dat Cen­tu­ri­on ’n waar­sku­wing met sy spel in die eer­ste helf­te van die oor­win­ning teen die Dra­gons ge­rig het. Cen­tu­ri­on is vir se­ker op die voor­voet, maar sal hom nie­te­mim moet af­vra hoe die Dra­gons ’n rus­tyd-ag­ter­stand van 7-31 tot 31-34 laat krimp het met net agt mi­nu­te se speel­tyd oor. Bob­bies sal op hul beurt moet her­groe­peer ná een van hul groot­ste ne­der­lae nóg teen Im­pa­la (44-26).

Vir UP-Tuks se on­der­steu­ners was die ver­to­ning teen Quins baie goeie nuus en ’n brood­no­di­ge hup­stoot vir die ver­de­di­gen­de kam­pi­oen se self­ver­troue en aan­sien wat ge­taan het ná drie ag­ter­een­vol­gen­de ne­der­lae.

UP-Tuks sal hom eg­ter nie in die groot­ste se­ge van die eer­ste ron­de kan ver­kneu­kel nie, want Sa­ter­dag wag Im­pa­la in Rus­ten­burg wat juis geen ge­brek aan self­ver­troue sal hê nie. ’n Oor­win­ning teen Im­pa­la sal net moont­lik wees in­dien UP-Tuks voort­bou op die dik­wels spran­ke- len­de rug­by waar­mee hy Quins ge­troef het en daar is ge­luk­kig geen lo­gie­se re­de hoe­kom hy dit nie kan laat ge­beur nie.

Die Dra­gons, wat ’n droom­bui­ging as nu­we Car­l­ton­be­ker-klub ge­maak het, speel nie die na­week nie.

Cen­tu­ri­on 42, Dra­gons 31; Im­pa­la 44, Po­li­sie 26; UPTuks 66, Har­le­quins 3.

Dra­gons 52, Cen­tu­ri­on 8; Po­li­sie 59, Im­pa­la 26; Tuks­Fe­ze­las 99, Har­le­quins 6.

Im­pa­la 24, Po­li­sie 14; Cen­tu­ri­on 0, Dra­gons 0; Har­le­quins 33, Tuks­Pu­mas 26.

Po­li­sie 38, Im­pa­la 18; Dra­gons 48, Cen­tu­ri­on 13; Tuks­Jong­span 98, Har­le­quins 0.

Im­pa­la 22, Po­li­sie 0; Dra­gons 33, Cen­tu­ri­on 17; Tuks 10, Har­le­quins 9.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.