Three S­hips span sei­le met 2 goue me­dal­jes

Beeld - - Sake -

An­dy Watts, mees­ter­dis­til­leer­der by die Ja­mes Sedg­wick­dis­til­leer­de­ry in Wel­ling­ton, het van­jaar nóg twee goue me­dal­jes in­ge­oes met sy Three S­hips P­re­mi­um Se­lect 5 Ye­ar Old en Three S­hips Bour­bon Cask Fi­nish. Al­bei het op die In­ter­na­ti­o­nal S­pi­rits C­hal­len­ge goud ge­wen. Die whis­ky is in 2005 be­kend ge­stel en is die eer­ste in Suid­A­fri­ka waar die mout en die graan plaas­li­ke ge­dis­til­leer en ver­ou­der word. Ná drie jaar in A­me­ri­kaan­se hout word die eind­ver­snit nog ses maan­de ver­ou­der in va­te wat voor­heen vir die ver­ou­de­ring van A­me­ri­kaan­se whis­ky ge­bruik is. Die P­re­mi­um Se­lect 5 Ye­ar Old word min­stens vyf jaar in A­me­ri­kaan­se hout ver­ou­der.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.