Aus­tra­lië roep veel­sy­di­ge Moi­sés weer na­der

Beeld - - Sport -

Mel­bour­ne. – Die veel­sy­di­ge Moi­sés Hen­ri­ques kan in Ju­lie in sy eer­ste toets in drie jaar vir die Aus­tra­lie­se krie­ket­span speel.

Hen­ri­ques is by die Aus­sie­groep vir die toer na Sri Lan­ka in­ge­sluit. Die span­ne sal drie toet­se, vyf een­da­gen twee T20­wed­stry­de speel. Die eer­ste toets be­gin op 26 Ju­lie in die Pal­le­ke­le­sta­di­on in Kan­dy.

Die 29­ja­ri­ge spe­ler het in 2013 die laas­te van sy drie toet­se in In­dië ge­ speel. In­dië het met 4­0 ge­wen. Hy het nie juis ’n im­pak ge­maak nie.

Met Pe­ter Sidd­le en Ja­mes Pat­tin­son op die kruk­ke­lys, kry Hen­ri­ques nou weer ’n kans.

Die snel­bou­ler Mit­chell S­tarc sal ná ’n voet­be­se­ring ook saam toer.

Aus­tra­lie­se groep: S­te­ve S­mith (k), Da­vid War­ner, Joe Burns, Us­man K­ha­wa­ja, A­dam Vo­ges, S­haun Marsh, Mit­chell Marsh, Moi­sés Hen­ri­ques, Pe­ter Ne­vill, Mit­chell S­tarc, Josh Ha­z­le­wood, Nat­han Lyon, S­te­phen O’Keefe, Jack­son Bi­rd, Nat­han Coul­ter­Ni­le.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.