Na­do­lo sê nee dan­kie vir Fidji­trui

Beeld - - Sport - – s­tuff.nz

Auck­land. – Ne­ma­ni Na­do­lo, die mon­ster­vleu­el van die Cru­sa­ders, gaan van­weë “per­soon­li­ke re­des” nie vol­gen­de maand vir Fidji se toets­wed­stry­de teen Ton­ga, Sa­moa en Ge­or­gië be­skik­baar wees nie.

“Dit was ’n moei­li­ke be­sluit,” het Na­do­lo gis­ter ge­sê son­der om ver­der uit te wei.

Vir die Cru­sa­ders is dit ’n ver­lig­ting, want nou kan hul­le hom in top­kon­di­sie kry vir die laas­te deel van die Su­per­rug­by­sei­soen.

Na­do­lo, wat on­langs vir vier we­ke ge­skors is weens ’n ge­vaar­li­ke duik­slag, kan weer Sa­ter­dag hier teen die Blu­es speel.

Die Cru­sa­ders het ná die Su­per­blaas­kans (in Ju­nie) ook groep­wed­stry­de teen die C­hiefs, Re­bels en die Hur­ri­ca­nes.

Na­do­lo gaan ná die Su­per­sei­soen vir Mont­pel­lier in Frank­ryk speel.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.