Ma­ka­bu praat groot voor ti­tel­ge­veg in Li­ver­pool

Beeld - - Sport - – Mi­cha­el G­reen

Port E­li­za­beth. – Hy skrik nie vir die B­rit­se bok­ser To­ny Bel­lew óf sy dui­sen­de on­der­steu­ners nie, het Ilun­ga Ma­ka­bu ge­sê.

Ma­ka­bu en Bel­lew pak me­kaar Son­dag in Li­ver­pool om die va­kan­te ju­ni­or WBC­swaar­ge­wig­ti­tel.

“Men­se ver­wag dat ek bang moet wees vir die groot ge­leent­heid om­dat die sta­di­on vol van sy (Bel­lew se) be­won­de­raars sal wees, maar ek is nie,” het die 29­ja­ri­ge Ma­ka­bu aan Box­ing News ge­sê.

“Sy be­won­de­raars sal hom nie kan help nie. Ek is ’n uit­klop­ko­ning en hy sal nie eens agt ron­des saam met my in die kryt kan bly nie.”

Ma­ka­bu is in die Kon­go ge­bo­re, maar woon al ja­re in Suid­A­fri­ka.

Hy het sy heel eer­ste be­roeps­ge­veg ver­loor. Daar­na het hy 19 ag­ter­een­vol­gen­de oor­win­nings – 18 met uit­klop­houe – be­haal.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.