LINKS:

Beeld - - Nuus -

Die re­nos­ter C­huck Nor­ris se ho­ring het te­rug­ge­groei na­dat dit twee jaar ge­le­de af­ge­saag is. Dié stuk ho­ring is gis­ter deur dr. Wil­li­am Fo­wlds af­ge­saag. Fo­wlds is ver­ras deur die swart kol in die ho­ring wat soos ’n hart lyk. Hy het nog nooit in sy loop­baan so iets ge­sien nie.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.