A­dre­na­lien­fees

Beeld - - Nuus -

’n Voors­ma­kie van wat toe­skou­ers te wag­te kan wees op die Ai­r­link­a­dre­na­lien­skou op 11 en 12 Ju­nie op die Won­der­boom­lug­ha­we bui­te P­re­to­ria. Dié skou is die eer­ste en e­nig­ste in sy soort in A­fri­ka waar mo­tor­ en mo­tor­fiets­ver­to­nings, as­ook ver­snel­ren­ne as deel van ’n lug­skou aan­ge­bied word.

Fo­to: DEAAN VIVIER

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.