Re­kru­te sal be­to­gings leer han­teer

Beeld - - Nuus - – L­le­wel­lyn P­rin­ce

Die ver­kor­te op­lei­dings­tyd­perk vir po­li­sie­re­kru­te sal meer op­lei­ding teen o­pen­ba­re ge­weld en pro­tes­op­tog­te in­sluit.

So het Na­thi Nhle­ko, mi­nis­ter van po­li­sie, gis­ter in die par­le­ment op vrae daar­oor ge­re­a­geer na­dat daar vroe­ër aan­ge­kon­dig is dat die ba­sie­se op­lei­ding van nu­we re­kru­te voort­aan net oor 21 maan­de in plaas van 24 sal strek.

Vol­gens Nhle­ko fo­kus die her­sie­ne op­lei­dings­pro­gram ook daar­op om pro­fes­si­o­na­li­teit en e­tie­se ge­drag on­der po­li­sie­be­amp­tes te ver­sterk.

Hy het ge­sê die po­li­sie moet aan­pas by die tyd, ver­al in die hui­di­ge om­ge­wing waar pro­tes­op­tog­te land­wyd aan die or­de van die dag is.

“Voor­heen het po­li­sie­re­kru­te net twee of drie dae in hul op­lei­ding aan die hand­ha­wing van o­pen­ba­re or­de be­stee.

“Nou sal daar vir drie we­ke op­lei­ding in ska­re­be­heer wees. Po­li­sie­re­kru­te moet op­ge­lei word om pro­tes­op­tog­te te kan be­stuur.”

Vol­gens Nhle­ko sal die Far­lam-kom­mis­sie se aan­be­ve­lings oor o­pen­ba­re-or­de-po­li­si­ë­ring ook in ag ge­neem word in die op­lei­ding.

Die Far­lam-kom­mis­sie het on­der­soek in­ge­stel na­dat 44 men­se in ge­weld­da­di­ge pro­tes­op­tog­te by die Lon­min-myn in Ma­ri­ka­na dood is. Die po­li­sie het 34 van hul­le dood­ge­skiet.

Nhle­ko is ook ge­vra of die ver­kor­te op­lei­dings­tyd met in­ter­na­si­o­na­le prak­ty­ke ver­ge­lyk is.

Vol­gens hom is na­vor­sing ge­doen en die op­lei­ding ver­ge­lyk met die op­lei­dings­pro­gram­me vir po­li­sie­re­kru­te in B­rit­tan­je, Los An­ge­les, New York en in Na­mi­bië.

In laas­ge­noem­de land is die op­lei­dings­tyd­perk vir po­li­sie­re­kru­te ses maan­de.

Na­thi Nhle­ko

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.