Broer be­skerm ver­mis­te sa­ke­man se be­lan­ge

Beeld - - Wêreld-Beeld - – Je­an­ne­Ma­rié Ver­sluis

Die ei­en­dom­me en be­lan­ge van ’n Jo­han­nes­burg­se sa­ke­man wat ’n jaar ge­le­de spoor­loos oor­see ver­dwyn het, gaan nou krag­tens ’n hof­be­vel deur sy broer be­skerm word.

Lui­dens hof­stuk­ke in die hoog­ge­regs­hof in P­re­to­ria het Va­si­lis Ma­ram­bos (49) Suid-A­fri­ka in Ja­nu­a­rie 2015 ver­laat om hom in G­rie­ke­land te ves­tig. Hy het op 25 Mei 2015 van­uit Z­ü­rich, S­wit­ser­land, per e-pos ’n af­spraak ge­maak met sy pro­ku­reur, maar nie vir die af­spraak op­ge­daag nie.

Se­dert Ju­nie 2015 kan sy fa­mi­lie geen ver­de­re be­we­ging deur hom na­speur nie, sê sy broer S­py­ros Ma­ram­bos.

S­py­ros (52) het ’n drin­gen­de hof­aan­soek in­ge­dien om as ku­ra­tor van Va­si­lis se ei­en­dom­me, bank­re­ke­nin­ge, be­leg­gings en sa­ke­be­lan­ge aan­ge­stel te word.

Die be­vel daar­voor is Maan­dag ver­leen.

S­py­ros is twee we­ke per maand in Doha, Ka­tar, as uit­voe­ren­de hoof van F­lik Ci­ne­mas and En­ter­tai­n­ment.

S­py­ros sê in hof­stuk­ke Va­si­lis se boe­del word tans nie be­stuur nie. Dit moet drin­gend ge­doen word om dit te be­waar.

“Ek is nie ten vol­le be­wus van Va­si­lis se sa­ke­be­lan­ge nie, maar ek weet hy het han­del ge­dryf as in­ter­na­si­o­na­le ma­ke­laar en fi­nan­si­ë­le ad­vi­seur,” sê S­py­ros.

Va­si­lis is op 9 A­pril van­jaar as ver­mis by die po­li­sie aan­ge­meld.

Va­si­lis is al­leen­di­rek­teur van die maat­skap­py Se­no Pro­per­ties.

Vol­gens S­py­ros is die saak drin­gend.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.