Val­ke plaas R100 000 op kop van ont­snap­te

Beeld - - Wêreld-Beeld - – An­le­rie de Wet

Die Val­ke bied ’n be­lo­ning van R100 000 aan vir in­lig­ting wat kan lei tot die in­heg­te­nis­ne­ming van T­ha­bi­so Ledwa­ba, wat ’n vriend van Ra­do­van K­re­j­cir, T­sjeg­gie­se Ma­fi­a­baas, ver­moor het.

Ledwa­ba, ook be­kend as Ka­gi­so Lin­ken, het in Maart uit die rond­gaan­de hof in Palm Rid­ge ont­snap na­dat hy skul­dig be­vind is aan die moord op die mo­tor­han­de­laar Uwe Gem­bal­la.

Ledwa­ba het Gem­bal­la in Fe­bru­a­rie 2010 ver­moor na­dat ’n geld­was­oor­een­koms skeef­ge­loop het.

Daar is ne­ge an­der aan­klag­te teen hom, on­der meer van moord, po­ging tot moord en die on­wet­ti­ge be­sit van vuur­wa­pens.

Hy is ge­vaar­lik, het die po­li­sie ge­waar­sku.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.