Wat sê jy? Stuur ’n SMS na 45571

Beeld - - Middleblad - – Jo­se­phi­ne, A­man­zim­to­ti – Henk, Cen­tu­ri­on – Ri­aan Louw, P­re­to­ria – Le­ser – Jo­han, Pta – JK – Ro­nel – Ben, Bad­plaas – FB in C – Boe­ta – Da­nie – Jo­hann van Wyn­gaardt – Piet Jor­daan, Roo­de­poort – Jutz – An­dré – Chris, Mid­del­burg – Wil­lem, Er­me­lo – Oom Ben,

VZu­ma se vrou­tjie, die een heel regs, lyk glad nie in haar skik met haar nu­we ry­ding nie. Sy het se­ker ’n Au­di ge­kry.

VEisj. Die Zu­ma­vrou op die reg­ter­kant van die fo­to lyk nie juis in­ge­no­me met haar pa­sel­la nie . . . Dalk moet sy ’n troos­prys by­kry.

VOns moet se­ker dank­baar wees dat die prez net vier vroue het, an­ders kon dit ons baie meer ge­kos het!

VEk is ge­walg deur die be­rig dat R8,6 mil­joen aan kar­re vir vier be­stee is. Die vreet gul­sig ter­wyl lands­bur­gers ver­hon­ger.

VNou weet ek hoe­kom p­res. Zu­ma een­dag ge­sê het as jy vir die ANC stem, sal dit goed gaan met jou.

VSoos die staat met my be­las­ting­geld om­gaan en die IDC en PIC my pen­si­oen­geld uit­deel, won­der ek hoe lank dit gaan wees voor my spaar­geld ook in tas­se Du­bai toe op pad is.

VVol­gens Zu­ma is be­las­ting­geld wys be­stuur as dit in sy en sy ka­ders se sak­ke be­land. Diens­te word nie ge­raak nie, want dit be­staan nie.

VSMS’e kos R1,50 Ge­ag­te John Jef­frey, jam­mer is nie goed ge­ V Zu­ma is nie die e­nig­ste son­daar nie. Die ka­bi­net, Val­ke en NVG se be­sker­ming moet be­vraag­te­ken word. Tyd sal leer of hand­per­de die reg­stel­sel ge­kaap het.

VAan die Ki­wi­skry­wer: Ons skaam ons nie vir die Kings nie, ons skaam ons vir C­heeky!

VEk stem saam met die Ki­wi­ru­briek­skry­wer dat die Kings ’n grap is. Sa­ru moet be­sef po­li­tie­ke druk ont­wik­kel nie spe­lers in Su­per­rug­by nie.

VAi, Nol­lis Marais! Jul­le het Sa­ter­dag met vyf pun­te ge­wen, nou dink jy weer jul­le kan die All Blacks wen!

VDit is ver­ba­send hoe­veel kol­wers in die IPL­li­ga uit is deur die bal op die paal­tjie te speel. Kan ’n ken­ner asb. ’n ver­dui­de­li­king gee?

VIn 1980 was ek op 19 te jonk om ’n fliek met baie stout to­ne­le te sien, maar oud ge­noeg om in An­go­la te veg. Hoe’s daai vir lo­gi­ka!

VBra­vo! Kaal­voet­klong, jou ou­ers het jou goed groot­ge­maak! V P­re­to­ria Boys High, 10 uit 10 vir jul be­sluit! Rug­by is geen leer­ling se siel werd nie. ’n Top­skool wat op el­ke leer­ling fo­kus, a­ka­de­mie, kul­tuur, sport, per­so­neel en die leer­ling in ge­heel.

VHou dit so, P­re­to­ria Boys High. Ver­loor soos wa­re he­re. Stel leer­lin­ge in jul om­ge­wing eer­ste as om met an­der sko­le se sport­ster­re te spog.

VNá die lees van Al­lis­ter S­parks se skry­we kyk ek na die by­gaan­de vrees­aan­ja­en­de fo­to van Do­nald Trump en sid­der in my pan­tof­fels.

VKom ons maak ’n swart taal ver­plig­tend van gr. 1 tot gr. 12. Kyk net hoe dit ras­se­ver­hou­din­ge sal be­vor­der.

VBaie dan­kie aan Pe­ter Mat­se­ke. Se­ker S­noe­kie se ou­nooi sal jou al­tyd dank­baar bly. Dit is goed om te weet daar is nog men­se wat om­gee.

VHoe gou­er die han­del in re­nos­ter­ho­ring wê­reld­wyd oop­ge­stel word, hoe be­ter. Dit sal die skur­ke ont­mag­tig en tot groot voor­deel van die re­nos­ter­ei­e­naars wees.

VBru­no, ek dink dit is hoog tyd dat pre­di­kers Son­dae min­der By­bel­ver­sies aan­haal en din­ge op die naam noem.

VKon nooit ver­staan hoe­kom brief­ en SMS­skry­wers skuil­na­me ge­bruik om kom­men­taar op ’n al­ge­me­ne on­der­werp te le­wer nie. As jy nie die moed het om jou naam te ge­bruik nie, ver­my so­si­a­le me­dia liefs.

VDit ir­ri­teer my grens­loos as ek op KykNET in­ska­kel en al wat te sien is, is Dit ont­neem my skoon van my eet­lus.

VBy wat­ter su­per­mark koop E­ben van Tan­nie sal hom bit­ter graag ook ’n moe­wie­se klap wil gee.

VGaan ons nooit weer A­fri­kaan­se ad­ver­ten­sies op kykNET sien nie?

VBlou­a­pe op Pot­ch­kam­pus is glo van die bes­te stu­den­te!

VE­rik Holm, jam­mer jy be­derf ’n goeie ru­briek met En­gel­se woor­de. is mos “e­del bar­baar” in A­fri­kaans.

VNu­we trei­ne van Bra­si­lië? Wat het van die an­der van S­pan­je ge­word wat te hoog was?

Nol­lis Marais

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.