Lood

Pra­vin wel ver­keerd oor dié een kwes­sie

Beeld - - Middleblad -

Moet nou nie van­dag vir Lood ver­keerd ver­staan nie. Lood is ’n groot Pra­vin Gord­han­man en staan ge­reed om te gaan help keer as p­res. Ja­cob Zu­ma sy hand­lan­gers wil in­stuur om die man kwan­suis te ar­res­teer. Voeg Lood se naam dus ge­rus by die lang lys­te e­ko­no­me, oud­DG’s en an­der be­lang­ri­kes wat reeds hul steun vir die mi­nis­ter van fi­nan­sies ver­klaar het. Vol­gens on­lang­se be­rig­te is hy en le­de van sy te­sou­rie be­kom­merd dat ANC­lei­ers nie die werk­li­ke om­vang van kor­rup­sie en staat­skaping be­gryp nie. Daar­om gaan hul­le nou meer in­lig­ting aan die ANC se se­kre­ta­ris­ge­ne­raal, G­we­de Man­tas­he, daar­oor gee. Pra­vin het nie die reg om sul­ke be­lang­ri­ke staat­s­in­lig­ting met net een po­li­tie­ke par­ty te deel nie. Hy be­hoort dit al­les on­mid­del­lik o­pen­baar te maak. Die pu­bliek het die reg om te weet. An­ders bly dit al­les net een toe­smeer­de­ry. Lood loof tien ke uit vir e­nig­een wat van die in­lig­ting wil deel.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.