Die ‘nu­we’ Bob­by se taal

Beeld - - Middleblad -

Aan­han­gers lyk iet­wat on­ge­luk­kig oor die “nu­we” ge­sti­leer­de, slor­di­ger voor­koms van hul lief­ling­san­ger Bob­by van Jaars­veld. Die eens “soet seun” met sy skoon­ge­sig­glim­lag het nou nie net ’n nu­we haar­styl nie, maar dra meer ke­re mou­lou­se T­hem­de. Ook die men­ge­ry van En­gel­se woor­de in sy A­fri­kaans laat die wenk­broue lig en het Car­rie de Beer van Cen­tu­ri­on laat weet: “Hou op kla oor Bob­by. Hy is baai­lin­gual en mieks die ta­le om sy ken­nis te be­wys.” Om soos Car­rie ’n te wen, stuur by­dra­es aan lood@beeld. com en hou dit kort en spits­von­dig. Moont­lik kan Bob­by Car­rie se boek vir haar op ’n kol on­der­te­ken.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.