Jag oop op spot­pren­te

Beeld - - Middleblad -

Nou be­moei die voort­va­ren­de Gau­teng­se LUR vir on­der­wys, Pa­ny­a­za Le­su­fi, hom met wat in toets­vra­e­stel­le aan­gaan. Die ge­bruik van ’n spot­prent vir ’n be­grips­toets – met p­res. Ja­cob Zu­ma as on­der­werp – krap hom om. Ook die na­si­o­na­le ver­vol­ger, S­haun A­bra­hams, het in sy roem­lo­se aan­kon­di­ging om Zu­ma weer eens uit die hof te hou, uit­ge­vaar teen spot­pren­te waar­in hy­self ver­skyn.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.