B­rett Gol­din­beur­se toe­ge­wys

Beeld - - Kuns -

Kaap­stad. – Die jong ak­teurs Buhle N­ga­ba (25) en Da­vid Vi­viers (23) is die wen­ners van van­jaar se B­rett Gol­din-beur­se. Hul­le is Vry­dag in die Bax­ter­te­a­ter­sen­trum aan­ge­wys. Hul­le is uit 60 kan­di­da­te ge­kies. Die an­der kan­di­da­te in die laas­te ron­de was Sihle Mn­q­wa­za­na, Ki­ros­han Nai­doo, Skye Rus­sell en Wil­li­am Har­ding.

Vi­viers het in 2014 aan die U­ni­ver­si­teit van Kaap­stad ge­gra­du­eer en N­ga­ba het aan R­ho­des en die U­ni­ver­si­teit van Leeds in B­rit­tan­je stu­deer. Sy was in 2014 ook ’n fi­na­lis. Van­jaar was sy ’n be­noem- de vir die F­leur du Cap- en Na­le­di­prys vir bes­te on­der­steu­nen­de ak­tri­se vir haar rol in Mis­sing.

Vi­viers het vroe­ër van­jaar ’n Kan­na­prys ge­wen vir bes­te de­buut­werk saam met Wes­sel P­re­to­ri­us en is be­noem vir bes­te op­ko­men­de ak­teur by die KKNK.

Die beur­se stel twee ge­gra­du­eer­des in staat om ’n na­graad­se kur­sus te volg aan die Roy­al S­ha­ke­spea­re Com­pa­ny (RSC) in S­tratford-upon-A­von, En­ge­land – die ge­boor­te­plek van die wê­reld se be­kend­ste dra­ma­turg, Wil­li­am S­ha­ke­spea­re.

Fo­to: FAHIEM STELLENBOOM

Buhle N­ga­ba en Da­vid Vi­viers

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.