Geen At­lé­ti­co­spe­ler in Re­al­ster se droom­span

Beeld - - Sport - – Reu­ters

Ma­drid. – Re­al Ma­drid se mid­del­veld­ster Ga­reth Ba­le het se­ker ge­maak die ge­moe­de­re in die S­paan­se hoof­stad loop hoog voor Sa­ter­dag se Kam­pi­oe­ne­li­ga­eind­stryd toe hy ge­sê het geen sok­ker­spe­ler van At­lé­ti­co Ma­drid is goed ge­noeg om vir Re­al te speel nie.

At­lé­ti­co se ver­de­di­gers het ver­le­de sei­soen net 18 doe­le af­ge­staan, min­der as e­ni­ge an­der span in Eu­ro­pa se top5­li­gas. Maar toe Ba­le ge­vra is om ’n droom­span te kies be­staan­de uit spe­lers van dié twee klubs, het hy 11 Re­al­spe­lers ge­kies.

Be­se­rings het Ba­le se ge­tal ver­sky­nings in die be­gin­span in La Li­ga tot 21 be­perk, maar hy het sy bes­te sei­soen be­leef se­dert hy hom in 2013 by Re­al aan­ge­sluit het. Hy het 19 doe­le aan­ge­te­ken. “Ek voel ge­mak­li­ker en is meer be­trok­ke. Ek dink my ver­to­nings het dit be­wys.”

Kaap­stad dán weer gas­heer vir se­westoer­nooi

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.