Eer­ste le­de van SA span na O­lim­pie­se S­pe­le be­kend

Beeld - - Spbeeldort - Sa­rel van der Walt

die S­tor­mers en dit gaan Sa­ter­dag selfs be­ter moet wees. Die Leeus is do­de­lik en on­voor­spel­baar op die ver­de­di­ging.”

Marais sê hy is ver­heug dat die Bul­le re­ken­skap van hul­le in die skrums en lyn­sta­ne ge­gee het teen die S­tor­mers.

“Ons moet nou wys ons is be­sten­dig en dat daar bo al­le twy­fel vor­de­ring is.” Die na­me van die eer­ste 24 le­de van die Suid-A­fri­kaan­se span wat in Au­gus­tus in Rio de Ja­nei­ro, Bra­si­lië, aan die O­lim­pie­se S­pe­le gaan deel­neem, is gis­ter deur die Suid-A­fri­kaan­se S­port­kon­fe­de­ra­sie en O­lim­pie­se Ko­mi­tee (Sas­kok) be­kend ge­maak.

Die groep van 24 (kas­sie hier­naas) sluit in tien swem­mers, ses ma­ra­thonat­le­te, twee fiets­ry­ers, ’n dui­ker, drie seil­jag­vaar­ders, ’n ar­tis­tie­ke gim­nas en ’n ka­no­vaar­der. Die res van die span sal la­ter be­kend ge­maak word om­dat die kwa­li­fi­se­rings­tyd­perk van ver­skeie an­der sport­soor­te nog nie ver­by is nie.

Meer as 10 500 at­le­te van 207 lan­de sal van 5 tot 21 Au­gus­tus aan die S­pe­le deel­neem.

Op die vo­ri­ge S­pe­le vier jaar ge­le­de in Lon­den het die SuidA­fri­kaan­se span ses me­dal­jes (drie goud, twee sil­wer en ’n brons­me­dal­je) ver­o­wer. Die O­lim­pie­se kam­pi­oe­ne C­had le Clos en Ca­me­ron van der Burgh, as­ook die brons­me­dal­je­wen­ner B­rid­git­te Hart­ley (ka­no­vaart), is on­der die 24 na­me wat be­kend ge­maak is.

Newspapers in Afrikaans

Newspapers from South Africa

© PressReader. All rights reserved.